Halfdag

Leerders kan soggens vanaf 06:30 afgelaai word vir ons halfdag-program. Ons akademiese program sluit af teen 14:00, en ouers kan hul kinders afhaal tussen 12:30 en 14:00. Sien asseblief ons naskool-opsie, indien u graag u kind vir ‘n voldag-program wil inskryf.

BABAS

R 3450 per maand
  • Jaarlikse registrasiefooi: R2000
2024

BABAS NASKOOL

R 1390 per maand
  • Jaarlikse registrasiefooi: R470
2024

PEUTERS

R 2960 per maand
  • Jaarlikse registrasiefooi: R2000
2024

KLEUTERS

R 2650 per maand
  • Jaarlikse registrasiefooi: R2000
2024

Halfdag Aansoekvorms

Om toegelaat te word tot Bambi Kleuterskool, moet die nodige aansoekvorms voltooi word, en by die skool ingehandig word.


Registrasie- en 
skoolfooie word jaarliks in November hersien en vasgestel deur die Beheerraad. Skoolfooie is vooruitbetaalbaar, of betaalbaar oor 11 maande voor die 7de van die maand.

BANKBESONDERHEDE VIR BAMBI KLEUTERSKOOL:
Houer van rekening: Bambi Kleuterskool
Bank: ABSA
Takkode: 336 345 (of 632 005 vir EFT)
Tipe rekening: Tjekrekening
Rekeningnommer:
  289 018 472 6
Verwysing: Kleuter se naam en van

Naskool

Ons naskoolprogram is slegs oop vir Bambi leerders, wat dus ‘n voldagsorg-opsie moontlik maak. Die program begin om 14:00, en skop af met ‘n gesonde middagete. Ouers moet hul kinders afhaal voor 17:00.

PEUTERS

R 1550 per maand
  • Jaarlikse registrasiefooi: R470
  • Ad-hoc opsie ook beskikbaar.
2024

KLEUTERS

R 1360 per maand
  • Jaarlikse registrasiefooi: R470
  • Ad-hoc opsie ook beskikbaar.
2024

Naskool Aansoekvorms

Om toegelaat te word tot Bambi Naskoolsentrum, moet die nodige aansoekvorms voltooi word, en by die skool ingehandig word.


Registrasie- en naskoolskoolfooie word jaarliks in November hersien en vasgestel deur die Beheerraad. Naskoolfooie is vooruitbetaalbaar, of betaalbaar oor 11 maande voor die 7de van die maand.

BANKBESONDERHEDE VIR BAMBI NASKOOL:
Houer van rekening: EJ Brummer
Bank: ABSA
Takkode: 632 005
Tipe Rekening: Spaarrekening
Rekeningnommer: 
0609220902
Verwysing: Kleuter se naam en van